Parys-ooreenkoms en klimaatsverandering
Slegs agt lande in die wêreld behoort nie tot die Parys-ooreenkoms nie. Eritrea, Iran, Irak, Libië, Suid-Soedan, Turkye, Jemen en vanaf verlede Woensdag, 4 November 2020, is die Verenigde State nie deel van hierdie inisiatief wat poog om die impak van kweekhuisgasse in die wêreld te verminder nie. Verenigde State
Paryse Ooreenkoms en Klimaatsverandering Lees meer »

